Artikel 1 van die Maatskappywet, 2008, (“die Wet”) omskryf ‘n groep maatskappy as twee of meer maatskappye wat verwant of onderling verwant is. ‘n Maatskappy (maatskappy A) is aan ‘n ander maatskappy (maatskappy B) verwant indien:
Artikel 2(2)(a) van die Wet bepaal dat ‘n maatskappy (maatskappy A) ‘n ander maatskappy (maatskappy B) of sy besigheid beheer indien:
Artikel 3(1)(a) van die Wet bepaal dat ‘n maatskappy (maatskappy B) ‘n filiaal van ‘n ander maatskappy (maatskappy A) is, indien maatskappy A, of een of meer ander filiale van maatskappy A, of een of meer genomineerdes van maatskappy A of enige van sy filiale, alleen of in kombinasie:
‘n Maatskappy (maatskappy B) is ‘n volfiliaal van ‘n ander maatskappy (maatskappy A) indien al die algemene stemregte wat aan uitgereikte aandele van die maatskappy verbonde is, alleen of in enige kombinasie gehou of beheer word deur maatskappy A, een of meer van sy filiale, of een of meer van die genomineerdes van maatskappy A, een of meer van sy filiale, of een of meer van die genomineerdes van maatskappy A of enige van sy filiale.
‘n Aantal belangrike gevolge spruit uit die bestaan van ‘n groep maatskappy voort. ‘n Handeling van of ten opsigte van een besondere maatskappy kan nie slegs vir homself nie, maar vir die groep waarvan sodanige maatskappy deel vorm, gevolge meebring. Die gevolge ingevolge die Wet sluit in:
Hierdie artikel is ‘n algemene inligtingstuk en moet nie gebruik word of op staatgemaak word as regs- of ander professionele advies nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of vir enige verlies of skade voortspruitend uit vertroue geplaas op inligting hierin vervat nie. Behoudens foute en weglatings (BFW).
Read next article: Make a success out of your business venture
Book a consultation today and let us help
you find the right legal solution.
Providing trusted legal services with integrity, professionalism and personal care.
Monday to Thursday
08:00 – 12:45, 14:00 – 16:30
Friday
08:00 – 12:45, 14:00 – 16:00
Saturday & Sunday
Closed
© 2026 Sadler Inc
This site uses cookies, by browsing you agree to our use of cookies.
Information on this site should not be considered legal advice.
PAIA Manual
Privacy Policy
POPIA Notice
Terms of Use
Designed by Question Of Balance IT Consulting & Data Bank cc Kroonstad